PERES - Kragtige Deurbraak Gemeente

PERES Gemeente is ‘n gemeente binne die Pinkster Protestante Kerk denominasie en is geleë in Pretoria-Noord. Die gemeente is een van die oudste gemeentes binne die Pinkster Protestante Kerk.

Visie

Missie

Om as ‘n Koninkrykshawe passievol die gemeenskap te impakteer.

Om Heilige Gees gedrewe, doelgerig en vreesloos as deel van die Goddelike liggaam:

PASSIEVOL DIE EVANGELIE TE LEEF

DIE GEMEENSKAP TE BEMOEDIG, BEMAGTIG EN TOE TE RUS

om sodoende God se koninkryk uit te brei.