Ons glo dat elke lidmaat ‘n bediening het om te vervul in die gemeente en daarom moedig ons betrokkenheid aan in die veld van elke individu se natuurlike bedieningsarea. Ons het tans die volgende aktiewe bedienings binne die gemeente:
Voorbidders
Gasvryheidspan
Deurwagters
Lof en aanbidding: musiek, voorsangers, mediakas
Kinderkerk
Young Adults
Tieners
Olyfbome (Sustersgroep)
Kosmos (Seniorgroep)
Dekorgroep
Media
